Bevrydingsbedieninge

Bevryding is iets wat deel moet wees van elke gelowige se lewe.

Dit maak mens vry van vestings van die vyand maar dit is ons verantwoordelikheid om vry te bly deur ‘n heilige leefstyl na te streef en vinnig te wees om ons sondes voor die Here te belei wanneer ons verval in ‘n sonde of die Here ‘n onrustigheid oor ‘n saak bly opbring in ons hart.

Dit is ‘n teken dat Hy wil hê jy moet vrykom daarvan deur te erken jy was verkeerd.

Kliek hieronder om meer te leer oor bevryding en verskillende bediening wat mens kan help:

https://www.restoredtofreedom.com/
https://kanaanministries.org/
Keerpunt Berading
https://sozosouthafrica.co.za/

Genesing van verhoudings en seksuele identiteit

https://www.desertstream.org/who-we-are