Tag: selfhelp
-
Oorkom Depressie

Ek bid vanoggend en vra die Here hoe moet ek hierdie skryfstuk begin. Ek hoor in my hart/gees, 1 Korinthiërs 12. Dit gaan oor die liggaam. Die liggaam waarvan ons deel is. Die “eenheid van liggaam nieteenstaande die verskeidentheid van lede”. Oor die verskydenheid van gawes. Jy is uniek, begaafde en deel van ‘n liggaam.…